
En só begin jou reis...
Dankie dat jy ’n stukkie van my storie saam met my wil stap.

Hoofstuk 1 wag vir jou!
Jou gratis hoofstuk is dadelik beskikbaar.
Nuuskierig oor wat volgende gebeur?
Dit is net die begin van 12 hoofstukke vol
ware stories, harde lesse,
onverwagte draaie en nuwe beginne.